DAY 1 OR ONE DAY - YOU DECIDE!

Gummy Berry Juice FAQ's:

​Hoeveel kos dit en hoe lank hou dit?

Dit kos R280 per bottel en R20 ekstra as jy ekstra sterkte neem. Een bottel hou ongeveer 2 weke. Jy het dus aanvanklik 2 bottels per maand nodig. As jy jou doelgewig bereik het, gebruik jy minder om te 'maintain'.

Moet ek gewoon of ekstra sterk neem?

As jy minder as 5kg het om te verloor, gebruik gewoon. Meer as 5kg of hardnekkige vetjie het of baie erg oorgewig is, beveel ek ekstra sterkte aan.
Wat se geure is daar?

Dit kom in 'Berry' en in 'Citrus Buzz' - dit gaan maar oor persoonlike smaak. Ek hou baie van die 'Citrus Buzz', dit proe amper soos Lucozade!

Wat is die kelpvrye opsie?

Dit is slegs vir mense wat allergies is. Kelp is waarvan iodine gemaak word, so as jy allergies is vir kelp/iodien dan is daar 'n opsie om dit te bestel sonder die kelp,

Hoe moet ek dit drink?

Jy drink 10ml in die oggend NA ontbyt. En 10ml in die middag NA middagete. Jou middagdosis moet jy voor 3 uur neem, anders gaan jy nie aan die slaap kan raak in die aand nie!

As dit die heel eerste keer is wat jy Gummy Berry Juice gebruik, moet dit soos volg geneem word:

Dag 1:  5ml in die oggend, 5ml in die middag

Dag 2:  10ml in die oggend, 5 ml in die middag

Dag 3+:  10ml in die oggend, 10ml in die middag

Indien jy wegspring met ekstra sterk GBJ en nie eers die normale sterkte gebruik nie, en jy het nog nooit voorheen 'n dieetproduk gebruik nie, moet die produk asb soos volg gebruik word:

Dag 1 en Dag 2:  5ml in die oggend, 5ml in die middag
Dag 3 en Dag 4:  10ml in die oggend, 5 ml in die middag

Vanaf Dag 5+:  10ml in die oggend, 10ml in die middag

Is daar newe-effekte

Enige produk waaraan jou liggaam nie gewoond is nie, kan vir jou newe-effekte gee, al is dit van natuurlike bestandele. Die 'white kidney bean' en natuurlike kaffeïne in die GBJ kan jou aan die begin effens bewerig laat voel, of jou hart vinniger laat klop. Maak jy seker jy drink dit slegs NA jy geëet het en dat jy BAIE water drink. Binne 3 tot 5 dae sal alle newe-effekte verdwyn

Is daar mense wat dit nie mag gebruik nie?

Ja, as jy swanger is, borsvoed of hartkwale het moet jy dit asseblief nie gebruik nie. Dit is egter veilig vir diabete, asmalyers en mense met hoë of lae bloeddruk. Dit is altyd 'n goeie idee om enige supplement wat jy gebruik met jou dokter of klinieksuster te bespreek.

Hoe / Waar bestel ek?

Dis vinnig en maklik. Kliek net op die 'link':

https://28slender.co.za/products/gummy-berry-juice of as jy meer as 1 bottel wil koop:  https://28slender.co.za/products/28-day-exclusive-offer

In Oorspronklik R280 en Ekstra sterkte R300 beskikbaar.​