DAY 1 OR ONE DAY - YOU DECIDE!

Please click HERE for client reviews!

 

Gummy Berry Juice FAQ's:

​Hoeveel kos dit en hoe lank hou dit?

Dit kos gewoonlik R280 per bottel (normale sterkte) en R20 ekstra as jy ekstra sterkte neem. Daar is egter omtrent altyd een of ander Gummy Berry Juice spesiale aanbod - kyk net mooi in ons aanlynwinkel daarvoor.  Een bottel hou ongeveer 2 weke as jy 10ml tweekeer per dag gebruik wat die dosis is wat aanbeveel word. Jy het dus aanvanklik 2 bottels per maand nodig. As jy jou doelgewig bereik het, gebruik jy minder om te 'maintain' en kan dus afgaan na 1 bottel per maand toe.

Moet ek gewoon of ekstra sterk neem?

As jy minder as 5kg het om te verloor, gebruik gewoon. Meer as 5kg of hardnekkige vetjie het of baie erg oorgewig is, beveel ek ekstra sterkte aan. As jy ‘n baie sensitiewe gestel het, begin eerder met die gewoon. Die ekstra sterk kan dalk te sterk wees vir jou aan die begin aangesien dit ekstra 'White Kidney bean' en L-Carnitine bevat.

Wat se geure is daar?

Dit kom in 'Berry' en in 'Citrus Buzz' en 'Sour Apple' en 'Blue Raspberry' - dit gaan maar oor persoonlike smaak. Al die geure kom in 'n kelpvrye opsie ook.

Wat is die kelpvrye opsie?

Dit is slegs vir mense wat allergies is. Kelp is waarvan jodium ( iodine) gemaak word, so as jy allergies is vir jodium dan is daar 'n opsie om dit te bestel sonder die kelp.

Hoe moet ek dit drink?

Jy drink die Gummy Berry Juice net soos dit nie, moet dit nie verdun nie. Vir gereelde gebruikers as 'n eetlusdemper met of sonder 'n spesifieke eetplan:  Jy drink 10ml in die oggend en 10ml in die middag. Jou middagdosis moet jy voor 2 uur neem, anders gaan jy nie aan die slaap kan raak in die aand nie! Vir mense wat slegs hulle gewig wil handhaaf (maw nie spesifiek gewig wil verloor nie maar ook nie wil optel nie) gebruik 5ml in die oggend en 5ml in die middag. Indien jy voel jy word nogsteeds te honger, gaan terug na die gewone dosis toe of bestel die ekstra sterk.

As dit die heel eerste keer is wat jy Gummy Berry Juice gebruik, moet dit soos volg geneem word:

Dag 1:  5ml in die oggend NA ontbyt, 5ml in die middag NA middagete en altyd voor 2nm.

Dag 2:  10ml in die oggend NA ontbyt, 5 ml in die middag NA middagete en altyd voor 2nm.

Dag 3+:  10ml in die oggend NA ontbyt, 10ml in die middag NA middagete en altyd voor 2nm.

As jy bewerig voel nadat jy die dosis verhoog het, gaan terug na die vorige dag se dosis toe.

Indien jy wegspring met ekstra sterk GBJ en nie eers die normale sterkte gebruik nie, en jy het nog nooit voorheen 'n dieetproduk gebruik nie, moet die produk asb soos volg gebruik word:

Dag 1 en Dag 2:  5ml in die oggend NA ontbyt 5ml in die middag NA middagete en altyd voor 2nm!

Dag 3 en Dag 4:  10ml in die oggend NA ontbyt, 5 ml in die middag NA middagete en altyd voor 2nm!

Vanaf Dag 5+:  10ml in die oggend NA ontbyt, 10ml in die middag NA middagete en altyd voor 2nm!

As jy bewerig voel nadat jy die dosis verhoog het, gaan terug na die vorige dag se dosis toe.

Is daar newe-effekte

Enige produk waaraan jou liggaam nie gewoond is nie, kan vir jou newe-effekte gee, al is dit van natuurlike bestandele. Die 'white kidney bean' en natuurlike kaffeïne in die GBJ kan jou aan die begin effens bewerig laat voel, of jou hart vinniger laat klop. Maak jy seker jy drink dit slegs NA jy geëet het en dat jy BAIE water drink. MAAK SEKER JY NEEM ALTYD JOU LAASTE DOSIS VOOR 2 UUR.  Binne 3 tot 5 dae behoort alle newe-effekte te verdwyn. Indien nie, halveer jou dosis.

Is daar mense wat dit nie mag gebruik nie?

Ja, as jy swanger is, borsvoed of hartkwale het moet jy dit asseblief nie gebruik nie. Dit is egter veilig vir diabete, asmalyers en mense met hoë of lae bloeddruk. Dit is altyd 'n goeie idee om enige supplement wat jy gebruik met jou dokter of klinieksuster te bespreek.

Bestel hier:  https://28slender.co.za/products/gummy-berry-juice of as jy meer as 1 bottel wil koop teen 'n spesiale prys, kliek hier:  https://28slender.co.za/products/28-day-exclusive-offer

Gummy Berry Juice FAQ's:

Benefits:

Regulates Sugar Absorption | Suppresses Appetite | Increases Energy Levels | Promotes Brain Health & Focus

Antioxidant | Destroys Cravings | Stabilizes Blood Sugar | Reduces Cortisol Levels | Supports Stress Response

Supports Thyroid Function | Stimulates conversion of Fat to Energy | Provides Insane Sustained Energy All Day


Health Benefits:

Weight Loss

Brain Function

Metabolic Function

Sports Performance

It assists in the transport of fatty acids into the mitochondria, thereby encouraging your body to utilize fat as energy.

Ingredients – per serving:

Berberine 30 mg | D-Pantothenol 2,05 mg

White Kidney Bean 20:130 mg | Calcium gluconate 168 mg

Mulberry Leaf Extract 24 mg | Calcium citrate 33,6 mg

Caffeine Anhydrous 24 mg | Saccharomyces Cerevisiae 40 mg

Magnesium Stearate 0,84 mg | Sucrose >1,02 g

Microcrystalline Cellulose 26,8 mg | Liquid glucose >1,19 g

Thiamine HCI (Vit B1) 3 mg | Sennosides (A & B) 33,3 mg

Riboflavin (Vit B2) 2,09 mg | Water 3,33 ml

Nicotinamide (Vit B3) 7 mg | Iodine 0,04 mg

Pyridoxine HCI (Vit B6) 1,68 mg

​​

VARIANTS:

Berry

Citruz Buzz

Raspberry (Limited Edition)

Sour Apple (Limited Edition)

​VERY IMPORTANT:

PLEASE INFORM US IF YOU ARE ALLERGIC TO IODINE!

One of the ingredients in this product is kelp which contains iodine.

In this case the kelp can be removed from your bottle and the product will then be safe to use.

Recommended Use:

Drink UNDILUTED - 10 ml in the morning when you wake up and 10 ml before 2 pm

Shake Well

If you haven’t used any diet products in the last 6 months or if you suffer with high blood pressure use as follow:

​Do not start with 'Extra Strong' but start with the normal variant.

Take 5ml in the morning AFTER breakfast and 5ml in the afternoon AFTER lunch and before 2 pm for TWO consecutive days.

For the next 2 days, take 10ml in the morning AFTER breakfast and 5ml in the afternoon AFTER lunch and before 2 pm.

From Day 5, take 10ml in the morning AFTER breakfast and 10ml in the afternoon AFTER lunch and before 2 pm.

REMEMBER TO DRINK A FULL GLASS OF WATER AFTER YOUR DOSE AND ENOUGH WATER DURING THE DAY!!

​The product is safe to use if you have high blood pressure, low blood pressure or if you are diabetic.

PLEASE DO NOT USE IF:

You are pregnant

You are breastfeeding

You have heart conditions

​It is always suggested that you discuss the use of any supplements with your care provider. We cannot take responsibility for your personal health.

Order here:  https://28slender.co.za/products/gummy-berry-juice or if you want more than 1 bottle at a better price here:  https://28slender.co.za/products/28-day-exclusive-offer