DAY 1 OR ONE DAY - YOU DECIDE!

28 Inspirasie / Inspiration

R179.00 R135.00

Of jy nou 'n lid van die 28 Dae Eetplan is of nie, hierdie bekers is 'n MOET.  Koop vir jou een, jou vriendin, jou sussie, jou dogter, jou ma - you name it!! 


Onthou asseblief om die naam wat jy op die naambekers wil hê in te tik by 'Special Instructions.' (tensy jou naam Susan is!)Jy is ook welkom om 'n epos te stuur aan slenderlivingonline@gmail.com as jy iets spesifiek op jou beker wil hê.


Jy kan kies of jy 'n gewone wit porseleinbeker wil hê of 'n 'enamel' beker, die prys is dieselfde.  Dui asb onder SPECIAL INSTRUCTIONS aan watter tipe beker jy wil hê asook die naam wat jy op die beker wil hê. Die prentjie wat jy wil hê moet jy asb op die 'dropdown menu' kies.


Bv. jy kliek op nr. 7 as jy van daardie prentjie hou, check uit en onder 'Special instructions' skryf jy:  Michelle (enamel beker).  Dan sal jy 'n enamel beker op ontvang met die 'ek is genoeg' op van Pic 7 met jou naam daarop.


Weereens, jy is baie welkom om 'n epos te stuur aan slenderlivingonline@gmail.com as jy iets spesifiek daarop wil hê,


Gewone wit porseleinbeker:




'Enamel' beker:




R179.00
R135.00